Sending en evangelisasie - ’n ander weg?
In die kerklike praktyk het twee begrippe geykte vorme aangeneem, t.w. sending en evangelisasie. Sending is deur J. du Plessis soos volg beskrywe; “die Kristelike sending is die evangeliserende arbeid deur kristelike manne en vroue bestee aan die nie-kristelike volkere en stamme, om onder hulle ’...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1982-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1157 |