BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË
Hulle is oud. Hulle dae van glorie is verby. Sommige van hulle is verroes en vol oorlogslidtekens. Tog hou hulle vir die leek en vir die kenner 'n bykans mistieke skoonheid, 'n onweerstaanbare bekoring in. Hulle word deur sommige vertroetel, deur sommige bestudeer en deur sommige uitgestal...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/934 |