BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË
Hulle is oud. Hulle dae van glorie is verby. Sommige van hulle is verroes en vol oorlogslidtekens. Tog hou hulle vir die leek en vir die kenner 'n bykans mistieke skoonheid, 'n onweerstaanbare bekoring in. Hulle word deur sommige vertroetel, deur sommige bestudeer en deur sommige uitgestal...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Stellenbosch University
2012-02-01
|
Series: | Scientia Militaria |
Subjects: | |
Online Access: | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/934 |
_version_ | 1818892482236121088 |
---|---|
author | W. Otto |
author_facet | W. Otto |
author_sort | W. Otto |
collection | DOAJ |
description | Hulle is oud. Hulle dae van glorie is verby. Sommige van hulle is verroes en vol oorlogslidtekens. Tog hou hulle vir die leek en vir die kenner 'n bykans mistieke skoonheid, 'n onweerstaanbare bekoring in. Hulle word deur sommige vertroetel, deur sommige bestudeer en deur sommige uitgestal sodat ander kan deel in hulle ruwe aantreklikheid. Aan hulle, die Wessel Riegaart of Wessel Riekert - die 'Monkey Tail', die Martini Henry en die Mot-Mauser, het die Suid-Afrikaner sy roem as soldaat en as jagter te danke. In twee Vryheidsoorloe was dit die vaardigheid met die geweer wat aan die Afrikaanse burger roem besorg het. Oit is dus gepas dat aan hulle 'n plek in die Militere Musea van die SAW gegun word en dat hulle vir 'n wyle uit die vergetelheid ontruk word. |
first_indexed | 2024-12-19T17:57:24Z |
format | Article |
id | doaj.art-190e07f6b83043e3ad88bab5f073bece |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 2224-0020 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-19T17:57:24Z |
publishDate | 2012-02-01 |
publisher | Stellenbosch University |
record_format | Article |
series | Scientia Militaria |
spelling | doaj.art-190e07f6b83043e3ad88bab5f073bece2022-12-21T20:11:46ZafrStellenbosch UniversityScientia Militaria2224-00202012-02-014210.5787/4-2-934BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOËW. OttoHulle is oud. Hulle dae van glorie is verby. Sommige van hulle is verroes en vol oorlogslidtekens. Tog hou hulle vir die leek en vir die kenner 'n bykans mistieke skoonheid, 'n onweerstaanbare bekoring in. Hulle word deur sommige vertroetel, deur sommige bestudeer en deur sommige uitgestal sodat ander kan deel in hulle ruwe aantreklikheid. Aan hulle, die Wessel Riegaart of Wessel Riekert - die 'Monkey Tail', die Martini Henry en die Mot-Mauser, het die Suid-Afrikaner sy roem as soldaat en as jagter te danke. In twee Vryheidsoorloe was dit die vaardigheid met die geweer wat aan die Afrikaanse burger roem besorg het. Oit is dus gepas dat aan hulle 'n plek in die Militere Musea van die SAW gegun word en dat hulle vir 'n wyle uit die vergetelheid ontruk word.http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/934Wessel Riekert'Monkey Tail'Martini HenryMot-MauserBirminghamse Westley Richards-doppiegeweerWinchestersSteyr |
spellingShingle | W. Otto BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË Scientia Militaria Wessel Riekert 'Monkey Tail' Martini Henry Mot-Mauser Birminghamse Westley Richards-doppiegeweer Winchesters Steyr |
title | BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË |
title_full | BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË |
title_fullStr | BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË |
title_full_unstemmed | BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË |
title_short | BOERE GEWERE UIT TWEE VRYDHEIDSOOLOË |
title_sort | boere gewere uit twee vrydheidsooloe |
topic | Wessel Riekert 'Monkey Tail' Martini Henry Mot-Mauser Birminghamse Westley Richards-doppiegeweer Winchesters Steyr |
url | http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/934 |
work_keys_str_mv | AT wotto boeregewereuittweevrydheidsooloe |