Die vraag na ’n nuwe belydenis, met besondere verwysing na die ‘Proeve’

Uit Matt. 16:16–18 blyk dat daar ’n allernouste verband deur Christus gelê is tussen kerk en belydenis. Die belydenis staan ook in onmiddellike verband met die bediening van die sleutelmag (vgl. vr. 84 H. Kateg.).

Bibliographic Details
Main Author: P. J. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1977-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1112