Die doop in die Gereformeerde Kerkorde
Dit is veelseggend dat die klassiek geworde Gereformeerde Doopformulier aan ’n kerkorde ontleen is. Hierdie kerkorde is die van die Palts wat in opdrag van die keurvors Frederik die Vrome opgestel en in 1563 ingevoer is.
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1989-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/827 |