Die eenheid van die universiteit

Dit lyk na ’n teenstrydigheid otn te besin oor die eenheid van ’n universiteit. Die naam „universiteit” is tog afgelei van die Latynse woord „universitas”, wat in die amptelike stukke van die meeste Europese lande vandag nog gebruik word. Hierdie woord beteken „die geheel” en dit veronderstel na...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. N. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1969-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1314