Die Christelike hoop – ’n Bybelse eskatologiese belydenis? Deel 1: Bybelse getuienis − ’n verhaal van hoop?

Hierdie artikel is die eerste van twee artikels om die vraag te beantwoord of die gebruik van die bybelse hoop beskou kan word as die primêre belydenis om die bybelse eskatologiese boodskap van Christelike hoop te verduidelik. Dit is nie slegs ’n bybelse belydenis nie, maar beïnvloed ook reformatori...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan A. du Rand
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-11-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1253