’n Retoriese analise van Romeine 9:1–10:4
Die artikel is ’n poging om Paulus se retoriese strategie uit die teks self te rekonstrueer, eerder as om ’n klassieke of moderne retoriese model op die teks toe te pas. ’n Voorstel virso ’n teksgesentreerde benadering word kortliks opgesom, gevolg deur ’n beskrywing van die retoriese situasie wat P...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2015-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1921 |