Die Onderwys en Opvoeding van die Afrikaner in die Twintigste Eeu (I).
Die twintigste eeu het vir die Afrikaner waar hy ook in Suid-Afrika woonagtig was, baie donker aangebreek: In die loop van 1900 is die twee Boere-Republieke beset en al het die worstelstryd van die Boeremagte nog tot in 1902 voortgeduur, was die einde vanaf 1900 reeds beslis.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1951-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1744 |