Die kerk en die kommunisme, uitgangspunt en perspektief

Waar ons onmiddellike opdrag is om die konkrete taak van die kerk in die bestryding van Kommunisme en Marxisme te beskrywe, is ons gedwing om terug te dink aan die eerste grondslae van die vyandelike aanslag — die grondslae waarop sy leer en sy beleid van gewelddadige optrede berus. Want ons het nie...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. H. Murray
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1970-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/923