Die kliniese kindersielkundige as diagnostikus<sup>1</sup>)

Die benaming „Kliniese Kindersielkunde” is nog onbekend en gevolglik betreklik onbemind. Dit is in 1951 die eerste keer gebruik. Die werk van die Kliniese Kindersielkunde is egter so oud as die werk van die algemene Kliniese Sielkunde, waarvan die geskiedenis gewoonlik teruggevoer word tot die begin...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. J. W. Strümpfer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1961-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1571