Kerkbesef in historiese perspektief

In die opgawe skuil ’n onmoontlikheid. Waar en hoe kry jy ‘kerkbesef’ op ’n skaal om te weeg of om dit onder ’n meterlyn op te meet? Tweedens, in die opgawe lê ’n kontradiksie. Kerkbesef veronderstel die hede, nou. Historiese perspektief vra na die verlede.

Bibliographic Details
Main Author: B. Spoelstra
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1974-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1018