DIE SUID-AFRIKAANSE LEËRKOLLEGE

Die behoefte aan formele opleiding vir militêre aanvoering in Suid-Afrika bestaan sedert die eerste verdedigingskemas alhier ontwerp is. Hierdie tekort aan offisiere is aanvanklik uit die Garnisoen aan die Kaap bevredig. Toenemende militêre bedrywighede teen inboorlinge en die ontwikkeling van die k...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: F.J. Jacobs
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/927