Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou

Die breë veld van die ontmoeting tussen Neo-Marxisme en Christelike Teologie laat ’n groot aantal variante van die ontmoeting sien. Die variante van ontmoeting deurloop ’n skaal vanaf felle konfrontasie tot ’n toenadering waarin dit lyk of Christelike Teologie geheel en al opgehef word in Marxisties...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. Jansen van Veuren
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1981-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/734