Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou
Die breë veld van die ontmoeting tussen Neo-Marxisme en Christelike Teologie laat ’n groot aantal variante van die ontmoeting sien. Die variante van ontmoeting deurloop ’n skaal vanaf felle konfrontasie tot ’n toenadering waarin dit lyk of Christelike Teologie geheel en al opgehef word in Marxisties...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1981-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/734 |
Summary: | Die breë veld van die ontmoeting tussen Neo-Marxisme en Christelike Teologie laat ’n groot aantal variante van die ontmoeting sien. Die variante van ontmoeting deurloop ’n skaal vanaf felle konfrontasie tot ’n toenadering waarin dit lyk of Christelike Teologie geheel en al opgehef word in Marxistiese teorie. Waar daar in die ontmoeting sprake is van die Teologie wat aan die Neo-Marxisme die hand reik, is daar ook groot verskille in die wyse waarop toenadering gesoek word. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |