Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou
Die breë veld van die ontmoeting tussen Neo-Marxisme en Christelike Teologie laat ’n groot aantal variante van die ontmoeting sien. Die variante van ontmoeting deurloop ’n skaal vanaf felle konfrontasie tot ’n toenadering waarin dit lyk of Christelike Teologie geheel en al opgehef word in Marxisties...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1981-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/734 |
_version_ | 1818248025334611968 |
---|---|
author | P. Jansen van Veuren |
author_facet | P. Jansen van Veuren |
author_sort | P. Jansen van Veuren |
collection | DOAJ |
description | Die breë veld van die ontmoeting tussen Neo-Marxisme en Christelike Teologie laat ’n groot aantal variante van die ontmoeting sien. Die variante van ontmoeting deurloop ’n skaal vanaf felle konfrontasie tot ’n toenadering waarin dit lyk of Christelike Teologie geheel en al opgehef word in Marxistiese teorie. Waar daar in die ontmoeting sprake is van die Teologie wat aan die Neo-Marxisme die hand reik, is daar ook groot verskille in die wyse waarop toenadering gesoek word. |
first_indexed | 2024-12-12T15:14:02Z |
format | Article |
id | doaj.art-29d566c177a34edead7ce2d53e94b3d2 |
institution | Directory Open Access Journal |
issn | 1018-6441 2305-0853 |
language | Afrikaans |
last_indexed | 2024-12-12T15:14:02Z |
publishDate | 1981-05-01 |
publisher | AOSIS |
record_format | Article |
series | In die Skriflig |
spelling | doaj.art-29d566c177a34edead7ce2d53e94b3d22022-12-22T00:20:32ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531981-05-011558263710.4102/ids.v15i58.734619Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskouP. Jansen van Veuren0Randse Afrikaanse UniversiteitDie breë veld van die ontmoeting tussen Neo-Marxisme en Christelike Teologie laat ’n groot aantal variante van die ontmoeting sien. Die variante van ontmoeting deurloop ’n skaal vanaf felle konfrontasie tot ’n toenadering waarin dit lyk of Christelike Teologie geheel en al opgehef word in Marxistiese teorie. Waar daar in die ontmoeting sprake is van die Teologie wat aan die Neo-Marxisme die hand reik, is daar ook groot verskille in die wyse waarop toenadering gesoek word.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/734 |
spellingShingle | P. Jansen van Veuren Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou In die Skriflig |
title | Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou |
title_full | Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou |
title_fullStr | Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou |
title_full_unstemmed | Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou |
title_short | Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou |
title_sort | neo marxisme in die teologie wysgerig beskou |
url | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/734 |
work_keys_str_mv | AT pjansenvanveuren neomarxismeindieteologiewysgerigbeskou |