Gereformeerde prediking: Dialekties of apodikties?
Veral in die laaste twee dekades het daar op ons studeertafels en in ons teologiese klaskamers ’n groot aantal publikasies beland waarin die metode van die prediking ’n buitegewone belangstelling ontvang. Ons kan selfs praat van ’n klagstaat teen die gereformeerde prediking soos wat ons dit nog in...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1971-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/946 |