Art. XXIX van die Nederlandse geloofsbelydenis

Daar word allereers gespreek oor die noodsaak om ‘diligemment’ en ‘avec bonne prudence par la parole de Dieu’ te onderskei wat die ware kerk is. Die eerste Nederlandse teks gee die belydenis aldus: “Wy ghelooven, dat men moet neerstelicken onderscheiden met goeder wijsheyt by den woorde Gods, we...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. van der Waal
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1978-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1148