Die implikasies van artikel 2 (1 ) (a) van die wet op die nasionale onderwysbeleid, 1967
Op 31 Maart 1967 is die veelbesproke Wet op die Nasionale Onderwysbeleid, 1967 gepromulgeer. Daar is ’n raamwerk van tien beginsels neergelê wat onder meer handel oor sake soos Christelike karakter, nasionale karakter, moedertaalonderwys, die plek van die ouergemeenskap, vry onderwys, koordinasi...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1969-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1306 |