Die trauma van tuiste en (nie)behoort in Zimbabwe en sy diaspora: ‘Omsettingsversteuring’ in <i>Shadows</i> deur Novuyo Rosa Tshuma

Die hernude xenofobiese aanvalle in Maart en April 2015 in Durban, Johannesburg en Kaapstad, die roof, afbrand van huise en winkels, lewensverlies, en vlug van duisende vreemde Afrikane na toevlugskampe, het nie alleen die hele kwessie rondom die Afrika-diaspora in Suid-Afrika na vore gebring nie, m...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Johan U. Jacobs
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2016-08-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1237