Twintigste eeuse liturgiese vernuwing
As ’n waterstroom swak vloei, dan kan dit niks en niemand meesleur nie en dan raak dit ook alte maklik verdeeld in klein stroompies. Die stukrag en vloei van die kerklike lewe is so flou dat elke lidmaat eintlik ’n belemmering daarin word in plaas van om daardeur saamgesleep te word; verdeeldheid en...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1973-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1002 |