Die Dordtse Leerreëls ... bestry en bevestig

Die stryd om dié deel van die geopenbaarde waarheid wat in die Dordtse Leerreëls bely word, duur al baie eeue lank. Hierdie referaat wil ná ’n kort oorsig oor die pogings tot ondermyning van die Skrifwaarheid aangaande die predestinasie aantoon dat in Romeine 9 nie alleen die uitverkiesing nie, maar...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. H. Snyman
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1972-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/971