Modernisering van die Wiskunde-onderwyser

’n Beroep is die beskrywing „professie” waardig, indien dit aan die volgende voorwaardes voldoen: • Die praktyk moet op ’n versameling georganiseerde of geordendeabstrakte kennis berus. • Die kennis moet van sodanige omvang en ingewikkeldheid weesdat dit alleen oor ’n lang tydperk bemeester kan word...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. J. van Rooy
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1961-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1569