Sinsontkenning in Suid-Afrikaanse Gebaretaal: ’n Gevallestudie

Soos ander gebaretale, maak Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) gebruik van beide die hande en ander dele van die liggaam om ontkenning uit te druk. In hierdie gevallestudie word naturalistiese data voorsien deur twee moedertaal-gebruikers van SAGT geanaliseer om die sintaktiese verhouding tussen hier...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Courtney de Barros, Ian Siebörger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2016-11-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1285