Evangelizesthai (om te Evangeliseer) en verwante woorde in die NT

Daar is meer as dertig woorde wat in die Bybel gebruik word om die oorbring van die evangelie te beskryf (Gitari 1975 ; 1123, Friedrich ThWNT 11:720; III:703). Sommige van hierdie woorde is feitlik sinoniem. Ander is nuanseringe in ’n wyer begrip. Hierdie nuanseringe word dikwels met preposisies...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: M. A. Kruger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1240