Beroep op die skrif in die vorm van etiese standpunte, Deel 2: ’n Etiese verstaan van die vrou in die Bybel
In ’n vorige artikel is beredeneer dat die grammaties-historiese metode van Skrifuitleg as kreatuurlike geskrif nie meer voldoende is vir alleengebruik in Skrifvertolking nie en dat dit met ander uitgangspunte aangevul moet word. In aansluiting by twee hermeneutiese uitgangspunte wat in ’n vorige ar...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2012-12-01
|
Series: | In die Skriflig |
Subjects: | |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/65 |