Aspekte van ’n omkeerproses

In hierdie artikel word gefokus op aspekte wat deel uitmaak van ’n omkeerproses. Sodanige proses behoort oorweeg te word waar krimpende gemeentes in ’n doodloopstraat verkeer. Alhoewel die kompleksiteit van so ’n proses duidelik na vore kom, is ’n omkeerproses tog moontlik. Die Skrifbeginsels wat so...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Sophia (Phia) van Helden
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1696