Die raad van die Nederduitse Gereformeerde Kerke

Die Raad van die Nederduitse Gereformeerde Kerke (1907-1962) kan tereg as 'n unieke liggaam bestempel word. Dit was geen sinode wat bindende besluite kon neem nie en tog veel meer as 'n blote advieskommissie. Vir 55 jaar het hierdie raad, wat in die omgang bekend gestaan het as "Die...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. S. Grobler
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/922