Herwaardering van A. Kuyper se bydrae tot die Gereformeerde Teologie Noodsaaklik

Vir die bepaling van die stand en vir 'n gesonde uitbouing van die gereformeerde Teologie in Suid-Afrika, het 'n herwaardering van die teologiese arbeid van Abraham Kuyper noodsaaklik geword. Omdat ons in Suid-Afrika vir "n groot deel vry gebly het van die leergedinge in Nederland, wa...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: K. S. van Wyk de Vries
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1967-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/858