Die onbekende Afrika
Die ou Latynse gesegde „ex Africa semper aliquid novi — uit Afrika altyd iets nuuts — is in die tweede helfte van die 20e eeunog nie van alle waarheid ontdaan nie. Hierdie uitdrukking impliseerper slot van sake tog niks anders as onkunde oor die kontinent nie.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1957-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2005 |