Fokus

Die oogpunt met hierdie rubriek is om ’n forum te skep waarin artikels van ’n meer populêr-wetenskaplike aard gepubliseer kan word. Artikels wat byvoorbeeld gerig is op die kerklike bedieningspraktyk, pastorale probleemhantering, spesifieke bedieningsfasette, die identifisering van probleemareas i...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Editorial Office
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1992-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1414