Hoofaspekte van poëtiese taalgebruik
Dr. Ina Grabe het in 1979 aan die PU onder die leiding van prof. T.T. Cloete gepromoveer met ’n proefskrif Teorieë oor hoofaspekte van poetiese taalgebruik: verkenning en toepassing. Wat hier volg, is 'n kort uittreksel uit 'n vertaalde opsomming van hierdie omvangryke werk.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1980-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1022 |