Uiteensetting omtrent die behandeling van die jeugoortreders in Suid-Afrika<sup>1)</sup>

Daar heers vandag in Suid-Afrika, maar trouens oor die hele wêreld intense belangstelling in die probleem van jeugmisdaad en alles wat daarmee saamhang. Belangstelling wat wissel van sentimentele nuuskierigheid tot eerlike en diepgaande wetenskaplike ondersoek.

Bibliographic Details
Main Author: P. J. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1956-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1786