Die kerk in die moderne wêreld – ’n diagnose
In die afgelope eeu het die christelike teologie ’n besonder snelle ontwikkeling meegemaak. Die geweldige sendingywer van die 18e eeu en die nuwe eise van die ontwikkelende Europese en Amerikaanse industriële samelewing het nuwe vrae aan die kerk, teologie en prediking gestel.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1977-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1104 |