Die Bybel in ons daaglikse lewenspraktyk

Omdat die konferensietema, sowel as hierdie spesifieke, onderwerp, in bepaalde terminologie uitgedruk word, is dit nodig dat 'n spreker self sê wat hy daaronder verstaan.

Bibliographic Details
Main Author: A.J. du Plessis
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1979-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1103