’n Kritiese blik op missio Dei in die lig van Efesiërs
Missio Dei is ’n belangrike tegniese term in die gesprek oor die missionale taak van die kerk. Die term word egter nie konsekwent met dieselfde betekenis in die gesprek gebruik nie. Daar word selfs teenstrydige betekenisinhoude aan hierdie term geheg. Sommige gespreksgenote gebruik hierdie term sond...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2014-08-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | http://www.inluceverbi.org.za/index.php/skriflig/article/view/1707 |