Die diens van die Diakens: ’n eksegetiese en prakties-toepassende verkenning
In hierdie studiestuk word ’n poging aangewend om die diens van die diakens weer eens vanuit die Skrif te benader en terselfdertyd 'n waardige plek daarvoor te soek in die huidige kerklike lewe.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1969-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/896 |