Die aard en problematiek van vertaling

George Steiner (1975) se onlangse werk oor vertaling dra die treffende titel: After Babel. Dit is met hierdie dilemma wat die mens in sy na-babelse bestaan in sy strewe na sinvolle kommunikasie te kampe het: die bestaan van ’n magdom van tale wat geen individu, hoe begaafd ookal, eers kan droom om t...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. Swanepoel
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1025