Kerkeenheid en meerdere kerkevergaderings
Die 20e eeuse vraagstuk van die “eenheid van die kerk” hang saam met die opkoms van die genootskaplike kerkbegrip uit die Rasionalisme gedurende die 18e eeu. Die Reglemente van De Mist (1804) en Koning Willem I in Nederland (1816) het met die eerste Sinode in 1824, praktiese beslag in Suid-Afrika ge...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1988-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/848 |