Die regering van die kerk volgens Calvyn
As ons die beginsels wat Calvyn aangedui het vir die regering van die kerk wil nagaan, moet ons noodsaaklik navraag doen na sy kerkbegrip. Gelukkig is dit in hierdie geval nie nodig nie, want net in die vorige uitgawe van Koers het ’n artikel verskyn oor „Die wese van die kerk volgens Calvyn”. In no...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1959-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1716 |