Gedagtes rondom Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal - Lukas 22:14—22.

In Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal (Lukas 22:14-22) kom twee verwante probleme, wat die verstaan en verklaring van hierdie gedeelte beinvloed, voor. Die een is tekskrities van aard, die ander inhoudelik en dit is duidelik dat die tekskritiese op een of ander wyse na aanleiding...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. Petzer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1248