Gedagtes rondom Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal - Lukas 22:14—22.

In Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal (Lukas 22:14-22) kom twee verwante probleme, wat die verstaan en verklaring van hierdie gedeelte beinvloed, voor. Die een is tekskrities van aard, die ander inhoudelik en dit is duidelik dat die tekskritiese op een of ander wyse na aanleiding...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. Petzer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1248
_version_ 1811292358413647872
author J. H. Petzer
author_facet J. H. Petzer
author_sort J. H. Petzer
collection DOAJ
description In Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal (Lukas 22:14-22) kom twee verwante probleme, wat die verstaan en verklaring van hierdie gedeelte beinvloed, voor. Die een is tekskrities van aard, die ander inhoudelik en dit is duidelik dat die tekskritiese op een of ander wyse na aanleiding van die inhoudelike ontstaan het. Volgens sommige variante lesings word in Lukas 22:17-20 twee keer van die beker en een keer van die brood mel­ding gemaak, terwyl ander lesings een keer van elk melding maak. Wanneer Lukas se berig met die ander drie Nagmaalberigte in die Nuwe Testament vergelyk word (Matt. 26:26-30; Markus 14:22-25; 1 Kor. 11:23-26), kan die verband tussen die inhoudelike en tekskritiese probleme duidelik gesien word, omdat daar slegs een keer van brood en beker in die ander drie berigte melding gemaak word. In hierdie artikel word gepoog om die tekskritiese probleme vanuit die struktuur van die perikoop op te los en dan ’n interpretasie van die inhoudelike verskille te gee.
first_indexed 2024-04-13T04:44:14Z
format Article
id doaj.art-62cacdb688394733894ab550c27d4c1f
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-13T04:44:14Z
publishDate 1985-06-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-62cacdb688394733894ab550c27d4c1f2022-12-22T03:01:54ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531985-06-011974314110.4102/ids.v19i74.12481131Gedagtes rondom Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal - Lukas 22:14—22.J. H. PetzerIn Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal (Lukas 22:14-22) kom twee verwante probleme, wat die verstaan en verklaring van hierdie gedeelte beinvloed, voor. Die een is tekskrities van aard, die ander inhoudelik en dit is duidelik dat die tekskritiese op een of ander wyse na aanleiding van die inhoudelike ontstaan het. Volgens sommige variante lesings word in Lukas 22:17-20 twee keer van die beker en een keer van die brood mel­ding gemaak, terwyl ander lesings een keer van elk melding maak. Wanneer Lukas se berig met die ander drie Nagmaalberigte in die Nuwe Testament vergelyk word (Matt. 26:26-30; Markus 14:22-25; 1 Kor. 11:23-26), kan die verband tussen die inhoudelike en tekskritiese probleme duidelik gesien word, omdat daar slegs een keer van brood en beker in die ander drie berigte melding gemaak word. In hierdie artikel word gepoog om die tekskritiese probleme vanuit die struktuur van die perikoop op te los en dan ’n interpretasie van die inhoudelike verskille te gee.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1248
spellingShingle J. H. Petzer
Gedagtes rondom Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal - Lukas 22:14—22.
In die Skriflig
title Gedagtes rondom Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal - Lukas 22:14—22.
title_full Gedagtes rondom Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal - Lukas 22:14—22.
title_fullStr Gedagtes rondom Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal - Lukas 22:14—22.
title_full_unstemmed Gedagtes rondom Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal - Lukas 22:14—22.
title_short Gedagtes rondom Lukas se berig van die instelling van die Nagmaal - Lukas 22:14—22.
title_sort gedagtes rondom lukas se berig van die instelling van die nagmaal lukas 22 14 22
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1248
work_keys_str_mv AT jhpetzer gedagtesrondomlukasseberigvandieinstellingvandienagmaallukas221422