Het God mens geword ?
Dit mag miskien verrassend klink om hierdie vraag ter sprake te bring en dit sal ook nie verbasend wees indien iemand sy wenkbroue lig by die hoor van hierdie problematiek nie. Trouens, sedert Anselmus sy beroemde Cur deus homo die lig laat sien het en sedert Karl Barth hierdie uitdrukking tallose...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1977-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1100 |