Het God mens geword ?

Dit mag miskien verrassend klink om hierdie vraag ter sprake te bring en dit sal ook nie verbasend wees indien iemand sy wenkbroue lig by die hoor van hierdie problematiek nie. Trouens, sedert Anselmus sy beroemde Cur deus homo die lig laat sien het en sedert Karl Barth hierdie uitdrukking tallose...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1977-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1100
Description
Summary:Dit mag miskien verrassend klink om hierdie vraag ter sprake te bring en dit sal ook nie verbasend wees indien iemand sy wenkbroue lig by die hoor van hierdie problematiek nie. Trouens, sedert Anselmus sy beroemde Cur deus homo die lig laat sien het en sedert Karl Barth hierdie uitdrukking tallose male gebruik het, het dit gemeengoed geword in die teologiese en selfs kerklike wêreld om te praat van ‘God wat mens geword het’.
ISSN:1018-6441
2305-0853