DIE INVLOED VAN TEATER OP ADOLESSENTE SE ERVARING VAN SELFAANVAARDING, AANVAARDING VAN ANDER EN VAN HUL OMSTANDIGHEDE

In hierdie artikel val die fokus op die ervaring van adolessente in Promosa wat aan die teaterproduksie As die skoen jou pas… deelgeneem het (Combrink, 2007). Die tema van die produksie was aanvaarding. Die doel van die artikel is om die persepsieverandering en persoonlike groei met betrekking tot a...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Madeleen Combrink, Herman Strydom, Wilhelm van Deventer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2011-03-01
Series:Social Work/Maatskaplike Werk
Online Access:https://socialwork.journals.ac.za/pub/article/view/145