Die tema van God se spraak in Hebreërs se inleidingsformules

Alhoewel die voorkoms en gebruik van die Ou Testament in die meeste navorsing oor Hebreërs besonder baie aandag geniet, is dit nie die geval met die Hebreërskrywer se gebruik van inleidingsformules vir sy Ou-Testamentiese aanhalings nie. Die gevolg is dat daar tot op hede betreklik min selfstandige...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Albert J. Coetsee, Gert J.C. Jordaan
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2015-03-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1852