’n ‘Ou boek in ’n nuwe wêreld, of ’n nuwe boek in ’n ou wêreld?’

Hierdie studie beoog ’n ontleding en evaluering van W. S. Vorster se intreerede getitel: ’n Ou boek in 'n nuwe wêreld — gedagtes rondom die interpretasie van die Nuwe Testament. Hierdie intreerede van W. S. Vorster, professor in Nuwe Testamentiese Vakke aan UNISA, gelewer in 1977, het heelwat...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. C. Coetzee
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1979-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/781