Die owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens: Die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis

‘Wat behoort ’n owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens te wees?’ is ’n vraagstuk waarvoor owerhede millennia lank reeds staan en wat tans al meer akuut word. J.M. Vorster het vyf opsies geïdentifiseer wat owerhede se ingesteldheid vergestalt en verkies die sogenaamde ‘aktief-plurale’ op...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. Francois Muller
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-11-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/37