Die owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens: Die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis

‘Wat behoort ’n owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens te wees?’ is ’n vraagstuk waarvoor owerhede millennia lank reeds staan en wat tans al meer akuut word. J.M. Vorster het vyf opsies geïdentifiseer wat owerhede se ingesteldheid vergestalt en verkies die sogenaamde ‘aktief-plurale’ op...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. Francois Muller
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-11-01
Series:In die Skriflig
Subjects:
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/37
_version_ 1811290788939694080
author D. Francois Muller
author_facet D. Francois Muller
author_sort D. Francois Muller
collection DOAJ
description ‘Wat behoort ’n owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens te wees?’ is ’n vraagstuk waarvoor owerhede millennia lank reeds staan en wat tans al meer akuut word. J.M. Vorster het vyf opsies geïdentifiseer wat owerhede se ingesteldheid vergestalt en verkies die sogenaamde ‘aktief-plurale’ opsie. Hiervolgens behoort owerhede alle godsdienste en/of tradisies toe te laat en geeneen in besonder te bevoordeel nie. Artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis (1561) verteenwoordig ’n vername verwoording van waartoe die Reformatoriese tradisie glo owerhede geroep word. Hierdie studie het dus die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 ondersoek. Die fokus van die ondersoek was op die agtergrond waarbinne en die doel waarmee die belydenis geformuleer is; die belangrikste tekstuele veranderinge (1905, 1982); asook die korrekte betekenis van artikel 36. Daar is vir lank gemeen dat owerhede onder meer die taak het om alle afgodery en valse godsdiens uit te roei. Sedert 1982 word bely dat owerhede (slegs) die verkondiging van die Evangelie moet beskerm om hierdie doelwitte sodoende te bereik. Alle owerhede ontvang hulle gesag van God en moet sy getroue dienaars wees – sonder om ’n dienaar van enige kerk en/of tradisie te word. Government’s attitude towards religion: the suitability of the active-plural option for the implementation of article 36 of the Belgic Confession. ‘What attitude should a government have towards religion?’ was not only a question that governments had struggled with for ages, but one currently growing in significance. J.M. Vorster identified five options that different governments had chosen and he selected the so-called ‘active-plural option’ as his preference. This option allowed governments to make provision for all religions or traditions, without the promotion of any specific one. Article 36 of the Belgic Confession (1561) represents a foremost statement of what the Reformed tradition believed governments were being called to. This study therefore investigated the suitability of the ‘active-neutral option’ for the implementation of article 36. This was done while exploring the specific circumstances within and goal with which the confession was formulated; the most important changes to the text of article 36 (1905, 1982) as well as its corrected meaning. Whereas there was a time when governments were seemed to have the task to, amongst others, destroy all idolatry and false worship, it was stated in 1982 that governments (only) had to protect the proclamation of the Gospel and in so doing achieved this destruction. All governments received their authority from God and were to be his faithful servants – without becoming servants of any church and/or tradition.
first_indexed 2024-04-13T04:18:43Z
format Article
id doaj.art-6bfac2d094ae41ee9075c57b23f4b4b1
institution Directory Open Access Journal
issn 1018-6441
2305-0853
language Afrikaans
last_indexed 2024-04-13T04:18:43Z
publishDate 2012-11-01
publisher AOSIS
record_format Article
series In die Skriflig
spelling doaj.art-6bfac2d094ae41ee9075c57b23f4b4b12022-12-22T03:02:52ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532012-11-01461e1e1110.4102/ids.v46i1.37544Die owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens: Die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 van die Nederlandse GeloofsbelydenisD. Francois Muller0Unit for Reformed Theology, North-West University, Potchefstroom Campus‘Wat behoort ’n owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens te wees?’ is ’n vraagstuk waarvoor owerhede millennia lank reeds staan en wat tans al meer akuut word. J.M. Vorster het vyf opsies geïdentifiseer wat owerhede se ingesteldheid vergestalt en verkies die sogenaamde ‘aktief-plurale’ opsie. Hiervolgens behoort owerhede alle godsdienste en/of tradisies toe te laat en geeneen in besonder te bevoordeel nie. Artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis (1561) verteenwoordig ’n vername verwoording van waartoe die Reformatoriese tradisie glo owerhede geroep word. Hierdie studie het dus die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 ondersoek. Die fokus van die ondersoek was op die agtergrond waarbinne en die doel waarmee die belydenis geformuleer is; die belangrikste tekstuele veranderinge (1905, 1982); asook die korrekte betekenis van artikel 36. Daar is vir lank gemeen dat owerhede onder meer die taak het om alle afgodery en valse godsdiens uit te roei. Sedert 1982 word bely dat owerhede (slegs) die verkondiging van die Evangelie moet beskerm om hierdie doelwitte sodoende te bereik. Alle owerhede ontvang hulle gesag van God en moet sy getroue dienaars wees – sonder om ’n dienaar van enige kerk en/of tradisie te word. Government’s attitude towards religion: the suitability of the active-plural option for the implementation of article 36 of the Belgic Confession. ‘What attitude should a government have towards religion?’ was not only a question that governments had struggled with for ages, but one currently growing in significance. J.M. Vorster identified five options that different governments had chosen and he selected the so-called ‘active-plural option’ as his preference. This option allowed governments to make provision for all religions or traditions, without the promotion of any specific one. Article 36 of the Belgic Confession (1561) represents a foremost statement of what the Reformed tradition believed governments were being called to. This study therefore investigated the suitability of the ‘active-neutral option’ for the implementation of article 36. This was done while exploring the specific circumstances within and goal with which the confession was formulated; the most important changes to the text of article 36 (1905, 1982) as well as its corrected meaning. Whereas there was a time when governments were seemed to have the task to, amongst others, destroy all idolatry and false worship, it was stated in 1982 that governments (only) had to protect the proclamation of the Gospel and in so doing achieved this destruction. All governments received their authority from God and were to be his faithful servants – without becoming servants of any church and/or tradition.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/37Belgic ConfessionArticle 36Active-plural optionTheocracyReligious freedomGovernment/authorities
spellingShingle D. Francois Muller
Die owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens: Die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis
In die Skriflig
Belgic Confession
Article 36
Active-plural option
Theocracy
Religious freedom
Government/authorities
title Die owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens: Die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis
title_full Die owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens: Die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis
title_fullStr Die owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens: Die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis
title_full_unstemmed Die owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens: Die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis
title_short Die owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens: Die geskiktheid van die aktief-plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis
title_sort die owerheid se ingesteldheid ten opsigte van godsdiens die geskiktheid van die aktief plurale opsie vir die toepassing van artikel 36 van die nederlandse geloofsbelydenis
topic Belgic Confession
Article 36
Active-plural option
Theocracy
Religious freedom
Government/authorities
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/37
work_keys_str_mv AT dfrancoismuller dieowerheidseingesteldheidtenopsigtevangodsdiensdiegeskiktheidvandieaktiefpluraleopsievirdietoepassingvanartikel36vandienederlandsegeloofsbelydenis