Vrae rondom die bellum justum
In ’n nuwe situasie met nuwe (oorlogs)probleme is dit volkome begryplik dat die tradisionele visie op die ‘bellum justum’ (regverdige oorlog) bevraagteken sou word. Terwyl H. Bavinck nog in 1914, vóór die gebruik van die eerste waterstofbom, rustig kon skrywe dat ‘de christelijke ethiek laat dus ind...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1969-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/910 |